Geluk! OneNote Web Clipper is gereed om te gebruik.

Probeer om hierdie bladsy in jou notas te knip

Nie seker wat om te knip nie?
Hier is 'n paar idees om aan die gang te kom.

Reis

Knip al jou navorsing en reisplanne van die web, en voeg dit direk by OneNote.

Inspirasie

Lê inspirerende beelde en idees vas van regoor die web, en voer dit in na OneNote.

Resepte

Versamel jy resepte vir 'n opkomende partytjie? Knip beelde van jou gunsteling-resepwerwe.

Navorsing

Voer artikels in van die web en stoor dit na 'n navorsingsnotaboek vir later.

Nuus

Voer inhoud in van jou gunsteling-nuuswerwe om later 'n verwysing by te voeg of met vriende te deel.

Inkopies

Gebruik die OneNote Web Clipper om pryse na te gaan en seker te maak dat jy altyd die beste aanbod kry.