Kies die versteknotaboek en -afdeling waar jou e-pos gestoor sal word.
E-posinhoud
Stuur 'n e-pos na me@onenote.com om dit direk in OneNote te stoor. Jy kan vanaf enige van jou toestelle toegang tot jou e-pos kry wat jy in OneNote gestoor het.
Reisbevestigings
Bly op hoogte van jou opkomende reisplanne in OneNote deur jou vlug- en hotelbevestiging-e-pos aan te stuur.
Kitsnota aan jouself
Skryf 'n idee of taak vir later neer en stoor dit na OneNote.
Kwitansies
Stoor aanlyn aankopekwitansies om dit makliker te vind en te liasseer.
Belangrike e-pos
Stoor 'n e-pos waarheen jy dalk later weer wil terugkom vanaf 'n ander toestel.
VVV
Kan ek e-pos vanaf 'n nie-Microsoft-e-posadres stuur?
Ja, jy kan enige e-posadres wat jy besit by jou Microsoft-rekening voeg en dit vir hierdie kenmerk aktiveer.
Waar word my e-pos gestoor?
Jy kan jou verstekstoorligging op die Instellingsbladsy verander. Jy kan ook 'n ander afdeling kies om 'n individuele e-pos te stoor deur die "@"-simbool gevolg deur die afdelingsnaam in die onderwerpreël van jou e-pos in te sluit.